Rigters 16:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tempel was vol mans en vrouens. Al die leiers van die Filistyne was daar, en op die dak was omtrent drie duisend mans en vrouens wat gekyk het hoe Simson hulle vermaak.

Rigters 16

Rigters 16:20-31