Rigters 16:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is toe vir die mense van Gasa vertel: “Simson het hierheen gekom.”Hulle het die huis omsingel en hom die hele nag deur voorgelê by die stadspoort. Hulle het die hele nag in stilte gewag en gedink: môre ligdag maak ons hom dood.

Rigters 16

Rigters 16:1-3