Rigters 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê sy vir hom: “Hoe kan jy sê jy het my lief as jy my nie vertrou nie? Jy het my nou al drie keer bedrieg en my nie vertel waarin jou groot krag lê nie.”

Rigters 16

Rigters 16:12-17