Rigters 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy in Legi kom, het die Filistyne hard geskreeu en op hom afgestorm. Maar die Gees van die Here het vir Simson sterk gemaak, en die toue om sy arms was soos garingdraadjies wat brand, en sy boeie het van sy hande afgeval.

Rigters 15

Rigters 15:6-18