Rigters 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy 'n ruk later terug is Timna toe om met haar te gaan trou, het hy afgedraai om na die geraamte van die leeu te gaan kyk. Daar was 'n swerm bye met heuning in die karkas.

Rigters 14

Rigters 14:7-14