Rigters 14:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Gees van die Here het vir Simson sterk gemaak en hy het die leeu kaalhand uitmekaar geskeur asof dit 'n bokkie was. Simson het nie vir sy ouers vertel wat hy gedoen het nie.

Rigters 14

Rigters 14:5-16