Rigters 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sewende dag sê hulle toe vir Simson se vrou: “Haal jou man oor om die antwoord op die raaisel aan ons bekend te maak, anders verbrand ons jou en jou familie. Het jy ons hierheen genooi om ons kaal uit te trek?”

Rigters 14

Rigters 14:12-20