Rigters 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Trouens, jy is reeds swanger en jy sal 'n seun in die wêreld bring. Sy hare mag nie geskeer word nie, want die kind sal van sy geboorte af aan God gewy wees. Hy sal die Israeliete begin red uit die mag van die Filistyne.”

Rigters 13

Rigters 13:1-10