Rigters 13:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Engel van die Here sê toe vir Manoag: “Al laat jy My 'n rukkie wag, sal Ek nie jou kos eet nie. Maar as jy 'n brandoffer wil bring, moet jy dit vir die Here bring.”Manoag het nie besef dat dit die Engel van die Here is nie,

Rigters 13

Rigters 13:13-20