Rigters 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy mag nie die opbrengs van 'n wingerdstok eet nie, en sy mag nie wyn of bier drink nie. Sy mag ook nie iets onreins eet nie. Sy moet alles doen wat Ek vir haar gesê het.”

Rigters 13

Rigters 13:4-16