Rigters 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, en Hy het hulle veertig jaar lank oorgegee in die mag van die Filistyne.

Rigters 13

Rigters 13:1-6