Rigters 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jefta het vir die leiers van Gilead gesê: “Julle het my gehaat. Julle het my weggejaag uit my pa se huis uit. Waarom kom julle noudat julle in die moeilikheid is na my toe?”

Rigters 11

Rigters 11:3-8