Rigters 11:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het niks verkeerds teenoor jou gedoen nie; maar jy handel verkeerd teenoor my deur met my te kom oorlog maak. Die Here wat regter is, sal vandag uitspraak lewer in die saak tussen die Israeliete en die Ammoniete.”

Rigters 11

Rigters 11:26-31