Rigters 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here die God van Israel het vir Sihon en sy hele volk in die mag van Israel oorgegee, en hy het hulle verslaan en die hele gebied waar die Amoriete toe gewoon het, in besit geneem.

Rigters 11

Rigters 11:14-22