Rigters 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het hy deur die woestyn getrek, by die gebied van Edom en dié van Moab verby en oos van Moab, noord van die Arnon, kamp opgeslaan. Hy het nie in die gebied van Moab gekom nie, want die Arnon is Moab se grens.

Rigters 11

Rigters 11:13-19