Rigters 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here kwaad geword vir die Israeliete en Hy het hulle oorgegee in die mag van die Filistyne en die Ammoniete.

Rigters 10

Rigters 10:1-11