Rigters 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jaïr het dertig seuns gehad en elkeen het op 'n jong donkie gery. Hulle het dertig dorpe besit en dit word nou nog die tentdorpe van Jaïr genoem. Die dorpe is in Gilead geleë.

Rigters 10

Rigters 10:2-10