Rigters 10:12-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. die mense van Sidon, Amalek en Maon julle verdruk het en julle tot My geroep het, het Ek julle uit hulle mag gered.

13. Maar julle was nou ontrou aan My, julle het ander gode gedien en daarom het Ek julle nie nou gered nie.

14. Gaan roep tot die gode wat deur julle gekies is. Laat hulle julle red noudat julle swaarkry.”

Rigters 10