Rigters 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na Abimelek het Tola na vore gekom om die Israeliete te red. Hy was 'n seun van Puwwa, seun van Dodo uit Issaskar, en hy het in Samir op die Efraimsberge gewoon.

Rigters 10

Rigters 10:1-5