Rigters 1:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Amoriete was sterk genoeg om in Har-Geres, Ajalon en Saälbim te bly woon. Maar toe die Josefstam sterker geword het, moes die Amoriete dwangarbeid doen.

Rigters 1

Rigters 1:29-36