Rigters 1:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sebulon het nie die inwoners van Kitron en Nahalal verslaan nie. Die Kanaäniete het by Sebulon bly woon en moes dwangarbeid doen.

Rigters 1

Rigters 1:25-32