Rigters 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Keniete, afstammelinge van Moses se skoonpa, het saam met Juda uit die Palmstad getrek na die Judawoestyn toe. Dit was geleë in die Suidland by Arad. Hulle het by die volk daar gaan woon.

Rigters 1

Rigters 1:9-24