Psalms 89:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83) 'n Gedig van Etan die Esragiet. Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade,sy trou verkondig aan komende geslagte.