Psalms 87:1-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Van die Koragiete. 'n Psalm. 'n Lied.Die fondament van Sion is die heilige berg.

2. Die Here het vir Sion liefmeer as enige ander plek in Jakob.

3. Daar word groot dinge van jou gesê, stad van God: Sela

4. “Ek reken onder dié wat my ken ook die mense van Egipte en Babel,selfs dié van Filistea, Tirus en Kus.Hulle het almal kinders van Sion geword.”

5. Daarom word van Sion gesê:“Daar is hulle man vir man gebore;die Allerhoogste hou Sion in stand.”

Psalms 87