19. U donderslae het die lugruim gevul,weerligstrale het die wêreld verlig,die aarde het geskud en gebewe.
20. U het deur die see gekom,u weg deur magtige waters gebaan.Niemand het u spoor gesien nie.
21. U het u volk soos 'n kudde geleideur die hand van Moses en Aäron.