1. Vir die koorleier: op die wysie van “Moet dit nie verwoes nie!” Van Dawid. 'n Gedig, na aanleiding daarvan dat hy vir Saul in die grot in gevlug het.
2. Wees my genadig, o God! Wees my genadig,want by U soek ek skuiling.Onder u vleuels sal ek skuiltot die bedreiging verby is.