Psalms 53:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Dawid.

2. Die dwaas dink daar is geen God nie.Dwase mense vernietig alles;wat hulle doen, is 'n gruwel vir God.Daar is nie een wat goed doen nie.

3. Van die hemel af kyk God die mense deurom te sien of daar één verstandige is,één wat na die wil van God vra.

Psalms 53