Psalms 5:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Psalm van Dawid.

2. Luister tog na my woorde, Here,hoor hoe ek sug.

3. Gee tog aandag aan my hulpgeroep, my Koning en my God,want tot U bid ek.

Psalms 5