Psalms 49:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier. Van die Koragiete. 'n Psalm.

2. Luister hierna, al julle volke,gee aandag, julle almal wat die wêreld bewoon,

3. elke mens, sonder uitsondering,ryk en arm!

4. My mond gaan suiwer wysheid praat;wat ek gaan sê, sal van insig getuig,

Psalms 49