Psalms 43:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Laat tog reg aan my geskied, o God,behartig tog my saak teen 'n godlose bende,red my van vals en misdadige mense.

2. Net U is my skuiling, my God;waarom verstoot U my dan?Waarom moet ek gebuk gaanonder die smaad van die vyand?

Psalms 43