6. Waarom is ek so in vertwyfelingen waarom kerm ek so?Vertrou op God!Ja, ek sal weer vir Hom 'n loflied sing.Hy is my helper
7. en my God!Uit my vertwyfeling roep ek na Uhier van die Jordaangebied, van Hermonberg,van die Kleinberg af
8. waar die waters teen mekaar raasen u waterstrome bruis.U het golf na golf oor my laat slaan.
9. Tog sal die Here weer op 'n dag sy trou laat blyken sal ek selfs in die nag 'n lied vir Hom sing,'n gebed tot die God van my lewe.