7. Ek is krom en inmekaar getrek,ek loop die hele dag en treur,
8. want my lyf brand van die koorsen daar is nie meer 'n gesonde plek aan my liggaam nie.
9. Ek is gedaan en heeltemal platgeslaan,my hart jaag en ek brul van die pyn.
10. U weet waarna ek smag, Here, my gesmeek is vir U geen geheim nie.