Psalms 37:3-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is,woon en werk rustig voort.

4. Vind jou vreugde in die Here,en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.

5. Laat jou lewe aan die Here ooren vertrou op Hom; Hy sal sorg.

Psalms 37