Psalms 33:20-22 Afrikaans 1983 (AFR83) Ons vertrou op die Here:Hy is ons hulp en ons beskermer. Ja, in Hom is ons hart bly,op sy heilige Naam vertrou ons.