Psalms 33:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Jubel in die Here, regverdiges,sing 'n loflied, opregtes!

2. Loof die Here met die lier,speel vir Hom op die harp!

3. Sing vir Hom 'n nuwe lied,speel met volle oorgawe, jubel dit uit!

4. Wat die Here sê, gebeur,alles wat Hy doen, staan vas.

Psalms 33