Psalms 3:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Psalm van Dawid toe hy vir sy seun Absalom gevlug het.

2. Ek het so baie vyande, Here!Baie kom in opstand teen my.

3. Daar is talle wat van my sê:“Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela

Psalms 3