Psalms 22:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier: op die wysie van “Die wildsbok van die daeraad”. 'n Psalm van Dawid.

2. My God, my God, waarom het U my verlaaten bly U ver as ek om hulp roep?

3. My God, ek roep bedags en U antwoord nie,ook snags, maar ek kry geen rus nie.

4. U is tog die Heiligewat woon waar die lofsange van Israel weerklink!

Psalms 22