Psalms 20:8-10 Afrikaans 1983 (AFR83)

8. Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde,maar óns, ons vertrou op die Naam van die Here ons God.

9. Húlle sal struikel en val,maar óns sal regop en vas bly staan.

10. Here, gee tog aan die koning die oorwinning.Mag die Here ons gebed verhoor wanneer ons na Hom roep.

Psalms 20