1. Waarom is daar onrus onder die volke,waarom smee die nasies planne — en dit tevergeefs?
2. Die konings van die aarde is in opstand,die leiers span saam teen die Hereen teen sy gesalfde en sê:
3. “Kom ons maak ons vryen gooi hulle juk af!”
4. Hy wat in die hemel woon, lag hulle uit,die Here spot met hulle.