Psalms 19:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid.

2. Die hemel getuig van die mag van God,die uitspansel maak die werk van sy hande bekend.

Psalms 19