Psalms 17:10-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. Sonder enige meegevoel,met monde wat aanmatigende dinge sê,omsingel hulle my

11. waar ek ook gaan.Hulle soek my ondergang.

12. Hulle is soos leeus, oorgehaal om te verskeur,soos jong leeus wat iets voorlê.

Psalms 17