Psalms 139:12-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. maar vir U is selfs die duisternis nie donker nieen die nag so lig soos die dag,duisternis so goed soos lig.

13. U het my gevorm,my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder.

14. Ek wil U loof,want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep.Wat U gedoen het,vervul my met verwondering.Dit weet ek seker:

Psalms 139