Psalms 135:18-21 Afrikaans 1983 (AFR83)

18. Wie hulle maak en op hulle vertrou,sal net soos hulle word.

19. Huis van Israel, loof die Here,huis van Aäron, loof die Here,

20. huis van Levi, loof die Here,julle wat die Here dien, loof die Here!

21. Aan die Here kom die lof uit Sion toe,aan Hom wat in Jerusalem woon!Prys die Here!

Psalms 135