Psalms 120:6-7 Afrikaans 1983 (AFR83) Te lank moes ek woon by mense wat vrede haat. Ek het vrede begeer,maar sodra ek iets gesê het, was hulle op oorlog