Psalms 119:56-59 Afrikaans 1983 (AFR83)

56. Om u bevele uit te voer,is vir my die lewe.

57. Ek het gesê: “Dít is my lewe, Here,om u woord te gehoorsaam.”

58. Ek smeek U met my hele hart:“Wees my genadig, soos U beloof het.

59. Ek het die koers van my lewe oordinken na u verordeninge teruggekeer.

Psalms 119