Psalms 119:3-6 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. geen onreg pleeg nieen in sy weë wandel.

4. U het u bevele gegeedat dit ten volle uitgevoer moet word.

5. As ek tog maar net op 'n vaste koers kan blyen my aan u voorskrifte kan hou!

6. As ek al u gebooie in ag neem,sal ek nooit raad-op wees nie.

Psalms 119