Psalms 118:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Loof die Here, want Hy is goed,aan sy liefde is daar geen einde nie!

2. Israel moet getuig:“Aan sy liefde is daar geen einde nie.”

3. Die huis van Aäron moet getuig:“Aan sy liefde is daar geen einde nie.”

4. Dié wat die Here dien, moet getuig:“Aan sy liefde is daar geen einde nie.”

Psalms 118