5. Wat is dit met jou, see, dat jy op die vlug slaan,wat is dit, Jordaan, dat jy terugdraai,
6. berge, dat julle soos ramme rondspring,en julle, rante, soos lammers?
7. Bewe, aarde, as die Here verskyn,as die God van Jakob verskyn,
8. Hy wat rots in waterkuile verander,harde klip in fonteine.