3. Die see het dit gesien en op die vlug geslaan,die Jordaan het teruggedraai,
4. die berge het rondgespring soos ramme,die rante soos lammers.
5. Wat is dit met jou, see, dat jy op die vlug slaan,wat is dit, Jordaan, dat jy terugdraai,
6. berge, dat julle soos ramme rondspring,en julle, rante, soos lammers?
7. Bewe, aarde, as die Here verskyn,as die God van Jakob verskyn,
8. Hy wat rots in waterkuile verander,harde klip in fonteine.