Psalms 111:9-10 Afrikaans 1983 (AFR83)

9. Hy het vryheid vir sy volk bewerk,sy verbond vir altyd ingestel.Sy Naam is heilig, dit wek ontsag.

10. Wysheid begin met die dien van die Here;almal wat dit doen, het ware insig.Die roem van die Here hou altyd stand.

Psalms 111